MM
Morne M

1 reviews | Active since May 2026

25 May 2026, 15:40

Camille Louw het my besonder professioneel en vriendelik gehelp met al my versekeringsnavrae

Camille Louw het my besonder professioneel en vriendelik gehelp met al my versekeringsnavrae. Sy was geduldig, vinnig om terugvoer te gee en het alles duidelik verduidelik. Ek het regtig waardeer hoe sy moeite gedoen het om die proses maklik en stresvry te maak. Baie dankie vir uitstekende diens!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply25 May 2026, 15:46
Official
 Goeie Dag  Morne, 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel. Ons waardeer dit baie. Lekker dag verder! 

Vriendelike Groete, 
Die Virseker Span.