WL
Werner L

1 reviews | Active since May 2019

21 Aug 2024, 06:31

Camille Louw best ag...

Camille Louw best agent.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply21 Aug 2024, 08:19
Official
Goeie dag Werner, 

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit is vir ons lekker om te hoor dat jy tevrede is met die diens wat jy by ons ontvang. 
Sal dit reg wees met jou as ons jou terugvoer in van ons bemarking gebruik ?

Vriendelike groete, 
Die Virseker span.