UU
Ursula Ursula.Badenhorst
1 reviews | Active since Jul 2022
08 Jul 2022, 17:25
Call Centre Agent was baie behulpsaam en vriendelik en praat Afrikaans
Call Centre Agent was baie behulpsaam en vriendelik en praat Afrikaans. Sy stem was net n bietjie sag. Haat wel dat ek elke jaar moet bel om my kar premie laer te maak nadat jul dit elke jaar met R166 in Julie verhoog! Wat ni sin maak ni.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
08 Jul 2022, 17:30Goeie dag Ursula ,
Ons is baie jammer oor u vorige diens ervaaring en ons vra onverskoning .
Ons is baie jammer oor u vorige diens ervaaring en ons vra onverskoning .
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply08 Jul 2022, 17:30
Official
Goeie dag Ursula ,