MMf
Mev. Muller fjmuller

1 reviews | Active since Nov 2023

09 Nov 2023, 12:47

Byvoeg van additionele voertuig

Diens was vriendelik en profesioneel. Alle aspekte van die polis is duidelik uit een gesit. Wat nie goed werk nie is Virseker se Terug s***el diens, ons het dit al 'n paar keer probeer sonder suskses

0
Replies (2)
Virseker
Virseker's reply09 Nov 2023, 12:51
Official
Goeie dag Mev. Muller,

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker-span 
Virseker
Virseker's reply09 Nov 2023, 12:52
Official
Goeie dag Mev Muller. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker -span