cB
chris B

1 reviews | Active since Jun 2016

21 Jul 2017, 16:39

Bull**** Insurance

<p>My wife's phone was just ****** , Virseker is my cover, but I do not have any cover, a bull**** insurer</p>

0
Replies (3)
Virseker
Virseker's reply21 Jul 2017, 17:41
Official

Dankie vir jou terugvoer.

Ons sal jou ****ak om die aangeleentheid te bespreek.

Groete,

Die Virseker span

Virseker
Virseker's reply25 Jul 2017, 08:30
Official

Soos telefonies bespreek; ons bevestig dat ons die eis bespreek het en dat ons u eis geskik het.

Groete,

Die Virseker span

cB
chris B's update25 Jul 2017, 14:01
Reviewer Update

Dis nou mense wat woord hou, ek was verkeerd, dis n uitstaande versekeraar wat regtig omgee. Welgedaan julle!