MVDWv
Mnr. Van Der Weshuizen vanderwesthuizenhendrik

1 reviews | Active since Nov 2022

03 Apr 2025, 12:18

Bly Weg

Verstaan glad nie waarvoor ek by die versekeringsmaatskappy is nie, ek het 'n "scratch and Dent" en "wiel en band" beskermings polis. maar sodra ek wil navrae doen oor skraapmerke wil regmaak toe word ek vertel dat my polis dit nie cover nie. My bakkie bande moet ook nou vervang raak en het gewonder of hulle my gaan help met die vervanging aangesien dit ook deel is van die polis, maar dit is glo ook nie "valid" nie. Hulle is ook baie swak om terug te kom na 'n mens ivm navrae en raad.

0
Replies (2)
Virseker
Virseker's reply03 Apr 2025, 12:23
Official
 Goeie dag 
Ons erken ontvangs van jou klagte en vra om verskoning vir enige ongerief wat aan jou veroorsaak is. 
Ons span sal met jou in ****ak wees om jou bekommernisse te bespreek en hierdie saak sal so gou moontlik na die betrokke departement geëskaleer word. 

Groete,
Die Virseker Span
Virseker
Virseker's reply03 Apr 2025, 12:29
Official
Verskaf asseblief vir ons die polisnommer sodat ons verder kan help.