1 reviews | Active since Jun 2016

13 Aug 2018, 08:50

bitter teleurgesteld!!!

ek het na Virseker oorgegaan en is verskriklik teleurgesteld in hulle "diens". vandat die eis ingedien is - word ek elke keer na n ander persoon deurges***el en na n HELE AGT DAE HET HULLE NOG NIE EERS DIE VER**** VAN DIE DIENS VERS****** AF GEKRY NIE!! DIT IS ABSOLUUT PATETIES!! DIS DIE EERSTE KEER IN 40JAAR DAT EK SULKE SWAK DIENS KRY. HULLE BELOWE OM JOU TERUG TE BEL MAAR JY MOET ELKE KEER HULLE S***EL EN DAN MOET JY NOG NA HULLE SIMPEL VERKOOPS PRAATJIES LUISTER VOOR DAT HULLE JOU DEURSIT NA WEER N ANDER PERSOON WAT GEEN IDEE HET WAAROOR DIT GAAN NIE. DIT OM SOOS MET N VERTRAAGDE PERSOON TE PRAAT OF N PAPEGAAI WANT HULLE KAN JOU NET EEN STUPID STORIE VERTEL!!! HULLE VOLG NET EENVOUDIG NIE OP NIE. MET ANDER WOORDE HULLE DOEN NIE HULLE WERK NIE!!!!

0
Replies (3)
Virseker
Virseker's reply13 Aug 2018, 09:13
Official

Ons neem kennis van jou klagte.

Een van ons verteenwoordigers sal jou s***el om jou klagte met jou te bespreek en n oplossing te vind.

Groete,
Die Virseker Span.

Virseker
Virseker's reply13 Aug 2018, 10:15
Official

Terugvoer:

Een van ons verteenwoordigers het jou ges***el, sonder sukses en n boodskap was gelaat. Ons gee dringend aandag aan jou klagte en sal jou gedurende die verloop van die dag terugs***el.

Groete,
Die Virseker Span.

Virseker
Virseker's reply14 Aug 2018, 16:42
Official

Terugvoer:

Ons was steeds nie suksesvol om die aangeleentheid met jou te bespreek nie, en nooi jou uit om ons verteenwoordiger te s***el wanneer dit gelee is vir jou.

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.