rW
ronell W

1 reviews | Active since Aug 2022

29 Sept 2022, 08:20

beyond GATVOL

So again they deduct the policy amount that I've cancelled - I'm so sick and tired of *********** people truly I am - this country is already so far behind on everything and a simple CANCEL my one policy but no we will still take your money thank you - I WANT MY MONEY BACK TODAY - don't dare to tell me I must go to the bank and do it myself - as it is you owe me

0
Replies (4)
Virseker
Virseker's reply29 Sept 2022, 08:23
Official
Hi Ronell,

Ons neem ontvangs van u klagte .

Ons is baie jammer om hiervan te hoor en ons het u saak na ons relevante span verwys om verdere ondersoek in te stel en met u in ****ak te wees .

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span. 
rW
ronell W's update29 Sept 2022, 08:26
Reviewer Update
Ek soek geen oproep niks nie soek my geld terug - want laas was julle so deur die wind dat julle sommer my verkeerde polis wou kanselleer - *** gaan daar aan
rW
ronell W's update29 Sept 2022, 08:35
Reviewer Update
Toe ek julle ges***el het was ek virseker dis gedoen - ek dink ek moet maar begin kyk vir iets anders
rW
ronell W's update29 Sept 2022, 08:52
Reviewer Update
Soos bo genoem van band opname ens ja julle het my ges***el en ek was deur ges***el na iemand wat my gese het dit is reeds gekanselleer so wat nou - kry asb julle feite reg - die oproep van julle moes op hierdie dag gewees het sien email

Goeie dag Mev Wessels,

Ons het jou versoek aangaande die kansellasie van u polis ontvang.

Ons vra om verskoning vir die laat terugvoer.

Ons het u probeer ****ak op *** maar u was nie beskikbaar nie.

Let asseblief daarop dat die kansellasie proses moet voltooi word oor 'n opgeneemde telefoniese lyn die polis sal aktief bly.

****ak ons asseblief op *** om die kansellasieversoek te finaliseer.

Indien u enige verdere inligting benodig, moet nie huiwer om ons te ****ak nie.
Vriendelike groete
****aksentrum Konsultant
Virseker
Tel: ***



Ronell Wessels
To:
  • ***

Wed 9/7/2022 1:01 PM

Goeie dag

Tot my verbasing kry ek n oproep wat se julle wil my motor verskering kanselleer dit is nie wat ek wil kanselleer nie????


From: Ronell Wessels <***>
Sent: Friday, September 2, 2022 10:12 AM
To: *** <***>
Subject: Re: Re: Re: Re: JHB1EMLPOLN:*** CLM:00 DOC:D5 OPER:C09 [InteractionID:e2c8c7c7-0106-4f2e-b19d-538a92d96269]
Goeie dag

S***el my asb vandag voor 11


From: *** <***>
Sent: Friday, September 2, 2022 9:33 AM
To: Ronell Wessels <***>
Subject: RE: Re: Re: Re: JHB1EMLPOLN:*** CLM:00 DOC:D5 OPER:C09 [InteractionID:e2c8c7c7-0106-4f2e-b19d-538a92d96269]