JM
Jacques M

1 reviews | Active since Jun 2019

08 Nov 2019, 12:05

Beste insurance op die mark

Baie vinnig, puk dienste, en goedkoop, sal almal aanraai om by hulle aan te sluit.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply08 Nov 2019, 13:21
Official
Hi Jacques,

Welkom by Virseker en baie dankie vir die mooi kompliment. Dit is altyd vir ons lekker om te hoor wanneer kliente gelukkig is met ons diens.

Lekker dag verder.

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.