GC
Geraldine C

1 reviews | Active since Jan 2020

27 May 2022, 17:32

Beste Este Diens

Elize is fantasties! Beste diens ooit sonder enige druk. Ons gaan sommer nog goed verseker agv haar behulpsaamheid. Sal haar aanraai vir enige iemand.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply27 May 2022, 17:42
Official
Goeie dag Geraldine Cloete
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Lekker dag verder 

Vriendelike Groete
Die Virseker Span