BN
Ben N

1 reviews | Active since Jan 2015

02 Dec 2022, 09:57

Beste diens van Virseker versekerings Maatskappy

Die taal is so lekker,die premie is bekostigbaar.Die koseltant ken haar werk!Well done Melissa Henn en span!Geen aanhoudende "upselling" alhoewel hul steeds probeer.Eks baie gelukkig.

0
Replies (2)
Virseker
Virseker's reply02 Dec 2022, 10:04
Official
Goeie dag Mnr. van Niekerk,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span. 
Virseker
Virseker's reply02 Dec 2022, 10:06
Official
Goeie dag Mnr B van Niekerk. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker Span