SS
Susan S
1 reviews | Active since Sept 2022
27 Aug 2024, 12:08
Beste diens en baie hulpvaardig ek was vinnig gehelp en al my vrae was beantwoord
Beste diens en baie hulpvaardig ek was vinnig gehelp en al my vrae was beantwoord. Dankie Virseker
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
27 Aug 2024, 12:15Hi Susan,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit is vir ons lekker om te hoor dat jy tevrede is met die diens wat jy by ons ontvang.

Sal dit reg wees met jou as ons jou terugvoer in van ons bemarking gebruik ?
Vriendelike groete,
Die Virseker span.
Virseker's reply27 Aug 2024, 12:15
Official
Hi Susan,