PVWj
Past. Van Wyk john

1 reviews | Active since Aug 2023

14 Aug 2023, 12:41

Beste diens

Ek is vir n paar jaar by Virseker en hulle behou die goeie diens en hulle is baie deeglik en behulpsaam. Vir die kerk bied hulle die beste.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply14 Aug 2023, 12:42
Official
Goeie dag Past. Van Wyk,

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseke-span.