MSj
Mrs. Schoonbee jeandreschoonbee

1 reviews | Active since Dec 2023

24 May 2024, 08:30

Beste diens

Dankie dat ek al my dinge in julle hande kan vertrou

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply24 May 2024, 08:35
Official
 Goeie dag Mev Schoonbee.

 Kyk nou net! Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit is vir ons lekker om te hoor dat jy tevrede is met die diens wat jy by ons ontvang. Sal dit reg wees met jou as ons jou terugvoer in van ons bemarking gebruik? 

 Vriendelike groete, 
Die Virseker span