MHd
Mr. Herman djherm

1 reviews | Active since Jul 2022

22 Jul 2022, 17:37

Beste diens

Pieter is baie behulp saam en darom is dit leker om met hom te kon saam werk met ons claim

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply22 Jul 2022, 17:42
Official
Goeie dag Herman
 
 Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

 Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
 Lekker dag verder. 
 
 Vriendelike Groete
 Die Virseker Span