MC
Mnr. Cox

1 reviews | Active since Feb 2022

15 Feb 2022, 17:25

Beste

Topklas diens op 'n Saterdag ervaar.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply15 Feb 2022, 21:38
Official
Goeiedag Mnr Cox,

Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span