MBb
Mnr. Bezuidenhoud bezuidenhoudsteven
1 reviews | Active since Sept 2023
22 Sept 2023, 10:39
Best Service Received
Baie vriendelik, en verduidelik baie goed en ek persoonlik het gevoel dat ek nie n rat voor die oë gedraai is nie en dat dit op reg vir my verduidelik is sonder enige verskuilings.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
22 Sept 2023, 10:40Goeie dag Mnr Bezuidenhoud. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
Virseker's reply22 Sept 2023, 10:40
Official
Goeie dag Mnr Bezuidenhoud. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
