MB
Marius B

1 reviews | Active since Mar 2015

19 Nov 2022, 01:14

Best service in insurance

I cant help but be impressed. Het al twee keer eise ingesit op my huisversekering. Beide kere was die diens uitstekend en vinnig!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply19 Nov 2022, 05:58
Official
Goeie dag Mnr. Bester,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.