MPc
Mnr. Potgieter calvinpotgieter
1 reviews | Active since Apr 2022
29 Apr 2022, 10:49
Best insurance ever
Altyd vriendelik, die beste diens, elke keer ek Virseker ****ak hulp hulle my teen volle en antwoord alle vra wat ek het in a baie professionele manier, en hanteer my met respek, ek sê baie dankie vir Virseker vir al hulle goie diens
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
29 Apr 2022, 10:50Goeie dag Mnr Potgieter ,
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply29 Apr 2022, 10:50
Official
Goeie dag Mnr Potgieter ,