RL
Raymond L

1 reviews | Active since May 2024

16 May 2024, 14:44

Besonderse lekker ervaring

Besonderse lekker ervaring. My eis was deur Neil Titus geregistreer. Dit voel asof ek met n vriend gepraat het. Uitstekend!

0
Replies (5)
Virseker
Virseker's reply16 May 2024, 14:48
Official
Goeie dag Raymond.

 Kyk nou net! Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit is vir ons lekker om te hoor dat jy tevrede is met die diens wat jy by ons ontvang. Sal dit reg wees met jou as ons jou terugvoer in van ons bemarking gebruik? 

 Vriendelike groete, 

Die Virseker span 
RL
Raymond L's update16 May 2024, 15:14
Reviewer Update
Julle is meer as welkom!
Virseker
Virseker's reply16 May 2024, 15:16
Official
Baie dankie Raymond
RL
Raymond L's update16 May 2024, 15:27
Reviewer Update
Als reg, stuur asb groete vir Neil..
Virseker
Virseker's reply16 May 2024, 15:29
Official
Ons maak so Raymond