JR
Jaco R
1 reviews | Active since Dec 2019
05 Dec 2019, 14:04
Besonderse goeie diens!
Virseker het nie net n goedkoper prys aangebied op motor en gespesifiseefde huis items nie, hulle het my huis inhoud ook verseker teen n goedkoper prys! Meer Virseker as ooit!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
05 Dec 2019, 20:44Hi Jaco,
Baie dankie vir die mooi kompliment.
Dit is altyd vir ons lekker om te hoor wanneer kliente gelukkig is met ons diens.
Lekker aand verder.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span
Baie dankie vir die mooi kompliment.
Dit is altyd vir ons lekker om te hoor wanneer kliente gelukkig is met ons diens.
Lekker aand verder.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span
Virseker's reply05 Dec 2019, 20:44
Official
Hi Jaco,