1 reviews | Active since Aug 2014
Bepaligns en Voorwaardes is verregaande!
Ek het April 2017 verander na Virseker omrede dit vir my 'n hart saak was en ek reeds 'n lid is van Afriforum en Solidariteit,eg afrikaans.Premies is vas gestel en ek is toe verseker deur Virseker en neem aan dat ek die regte ding gedoen het. Maandag 4 Desember 2017 in hewige reen beskadig ek my voertuig en besluit toe om my versekeraar Virseker te nader met 'n eis,let wel ek het my regter voor-en agter bande en alloi wiele is beskadig.Ek voltooi die eis toe telefonies baie professioneel.Tot ek meegedeel is dat my by betaling sal R6150,- is,wat op sulks seker nie 'n probleem is nie,maar dan ook dat my nie bonus eis van R19 000,- dan ook sal verbeur.So tot my skok het ek besef dat 'n eis my R25 000 sal kos.Nee wat herstel die skade self en gaan soek 'n ander Versekerings mpy. en by navrae het talle goeie vriende my al ingelig omtrent mpye en met baie goeie terugvoering.So is dit regtig die moeite werd om te dink jy doen die regte ding om organisasies en mpye wat trots afrikaans bemark met kultruele ondertoon ens. Jammer ek voel ek word uit gebyt en om debiet orders maandelliks vir die saak te doen los nou 'n frank smaak in my mond,so Jammer en *****ens!
Dankie vir jou terugvoer.
Ons sal in ****ak wees om die aangeleentheid te bespreek.
Groete,
Die Virseker Span
Dankie vir jou terugvoer.
Ons sal in ****ak wees om die aangeleentheid te bespreek.
Groete,
Die Virseker Span
