WW
William W

1 reviews | Active since Jan 2023

31 Jan 2023, 11:39

Belaglike verhoging in premie. 25%

Ek is teleurgesteld in hoe Virseker hulle bestaande kliente hanteer. Ek is nou n jaar by hulle. Moet sê die diens is vroendelik en vinnig, maar met die jaarlikse hersiening het hulle my premie verhoog met 25%. Vir watter rede verstaan ek nie. My premie is op datum en ek het geen eise ingedien nie. Ek moes eers bel om te vra hoekom, toe word ek n beter premie aangebied. Kyk na julle bestaande kliente. Gee ons van die begin af julle beste premie. As dit volgende jaar weer met my gebeur gaan ek julle nie ****ak nie. Ek gaan dan vir my n alternatiewe versekeraar soek. Ek sal aanbeveel dat die bestaande kliente maar deeglik deur julle hersienings polis werk. Miskien spaar julle ook n klompie geld.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply31 Jan 2023, 11:51
Official
Hi William,

Ons span sal met jou in ****ak wees.

 
Vriendelike groete,
Die Virseker Span