RP
Riaan P
1 reviews | Active since Aug 2019
20 Jan 2025, 12:31
BELAGLIK MET HULLE PRYSE!!!!!
Gedink om hulle n kaans te gee, is verwys na hulle toe deur n vriend maar magties. ek is huidiglik by moment met n bymetaal minder as die helfte en n maandlikes betaling wat amper die helfte goedkoper is.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
20 Jan 2025, 12:38Goeie dag Riaan,
Ons erken ontvangs van jou klagte en vra om verskoning vir enige ongerief wat aan jou veroorsaak is.
Ons span sal met jou in ****ak wees om jou bekommernisse te bespreek en hierdie saak sal so gou moontlik na die betrokke departement geëskaleer word.
Groete,
Die Virseker Span

Virseker's reply20 Jan 2025, 12:38
Official
Goeie dag Riaan,