MZ
Mev. Zaidy

1 reviews | Active since Mar 2023

03 Mar 2023, 18:00

Beïndruk met diens

Na 'n onlangse telefoniese konsultasie met 'n Virseker diensagent kan ek net sê 'welgedaan!' Kort maar tot die punt, hoflik maar bebulpsaam, en als on Afrikaans. Ongelukkig het ek sy naam vergeet, maar die manier waarop ek benader is en sy kennis het my beïndruk. Dankie daarvoor.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply03 Mar 2023, 18:02
Official
Goeie dag Mev. Zaidy. 

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker-span