CClC
Carl CHRISTOPHER lourens Chriscarllourens

1 reviews | Active since Oct 2023

27 Feb 2025, 08:30

Behulpsame konsultant in my eie taal

Behulpsame konsultant in my eie taal.Vriendelik en weet waarvan hy praat. Uitstekende diens

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply27 Feb 2025, 08:31
Official
Goeie Dag

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Ons waardeer dit baie

Lekker dag verder!


Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.