MP
Mnr. Powell

1 reviews | Active since May 2022

05 May 2022, 21:17

Behulpsaam & Vriendelik

Was baie behulpsaam en vriendelik. Baie maklik en goedkoop.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply05 May 2022, 21:20
Official
 Goeie dag Mnr P, 

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Lekker dag verder 
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span