MS
Mev. Swanepoel

1 reviews | Active since Aug 2024

08 Aug 2024, 20:33

Bakkie Versekering

Uitstekende diens gehad als was mooi verduidelik en was baie vriendelik behandel

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply08 Aug 2024, 20:35
Official
Goeie dag Mev Swanepoel,

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
Vriendelike Groete
Die Virseker Span