AMM
Andelé Marais Maraisjalr
1 reviews | Active since Sept 2022
15 Sept 2022, 10:46
Baie vriendelike persoon my vandag gehelp 15 Sept 22 met maandelikse bedrag
Baie vriendelike persoon my vandag gehelp 15 Sept 22 met maandelikse bedrag. Begin van die jaar uitgerekte eis probleem gehad wat darem agter die rug is. Probleem was met assessor wat nie volledig eis ondersoek het nie
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
15 Sept 2022, 10:50 Hi Mev. Marais
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
Lekker dag verder.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.

Virseker's reply15 Sept 2022, 10:50
Official
Hi Mev. Marais