MC
Marina C

1 reviews | Active since May 2010

22 Mar 2023, 16:45

Baie vriendelike en behulpsame dame wat my gehelp het

Baie vriendelike en behulpsame dame wat my gehelp het. Dankie

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply22 Mar 2023, 16:52
Official
Goeie dag Mev. Cloete

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker span