Ms
M.J.A. strydom.

1 reviews | Active since Sept 2022

14 Sept 2022, 14:23

Baie vriendelike en ...

Baie vriendelike en puik diens ontvang van me Camille Smeer.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply14 Sept 2022, 14:31
Official
Hi  M.J.A. strydom,

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
Lekker dag verder. 

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.