LB
Lukas B
1 reviews | Active since Mar 2011
30 Apr 2026, 11:55
Baie vriendelike duidelik gesproke dame wat my alles mooi en stadig verduidelik het en my belandrik laat voel
Baie vriendelike duidelik gesproke dame wat my alles mooi en stadig verduidelik het en my belandrik laat voel. Goed gedoen Lee!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
30 Apr 2026, 12:05Hi Lukas,
Baie dankie vir u pragtige terugvoer! Ons is baie bly om te hoor dat Lee u op so ’n vriendelike en duidelike manier kon help en dat u belangrik laat voel het. Ons sal beslis u kompliment met haar deel—sy sal dit baie waardeer.
Vriendelike groete,
Die Virseker span

Virseker's reply30 Apr 2026, 12:05
Official
Hi Lukas,