MC
Marita C

1 reviews | Active since Feb 2026

25 Feb 2026, 10:44

Baie vriendelik en behulpsaam en goeie inligting

Baie vriendelik en behulpsaam en goeie inligting. Dankie vir die bystand

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply25 Feb 2026, 10:47
Official
Hi daar Marita, 

Baie dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg. 

Vriendelike groete, 
Die Virseker span.