C
Chris

1 reviews | Active since Sept 2024

12 Sept 2024, 14:38

Baie vriendelik en behulp saam

Baie vriendelik en behulp saam. Dit was baie aangenaam proses.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply12 Sept 2024, 14:42
Official
Hi Chris,

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 
 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
 
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.