SS
Sarie S

1 reviews | Active since Apr 2026

08 Apr 2026, 10:08

Baie vriendelik, behulpsaam en geduldig baie dankie vir goeie diens

Baie vriendelik, behulpsaam en geduldig baie dankie vir goeie diens. S. Bornman🌹

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply08 Apr 2026, 10:20
Official
Hi Sarie,

Baie dankie vir u vriendelike terugvoer. Ons is bly om te hoor dat u die diens as behulpsaam en geduldig ervaar het. Ons waardeer u ondersteuning opreg. 🌹

Vriendelike groete, 
Die Virseker span.