GE
Gert E
1 reviews | Active since Mar 2022
21 Nov 2024, 15:58
Baie tevrede met diens
Baie tevrede met diens. Het in gebel en was vinnig gehelp. Diens 5 uit 5. Die rede dat ek moes bel maak dit n 4 uit 5: Die jaarlikse aanpassing van my premie was baie ver bo inflasie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
21 Nov 2024, 16:00Goeie dag Mnr. Ehlers
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.

Virseker's reply21 Nov 2024, 16:00
Official
Goeie dag Mnr. Ehlers