MDP
Mnr. Du Preez

1 reviews | Active since May 2023

23 May 2023, 18:38

Baie tevrede

Baie prefesioneel,goeie sin vir humor,skerp,verduidelik mooi duidulik,Baie tevrede dankie.alles duidelik en venig gegaan.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply23 May 2023, 18:40
Official
Goeie dag Mnr. Du Preez
 
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 
 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
 
Vriendelike Groete
Die Virseker Span