CB
Catheretha B
1 reviews | Active since Nov 2014
05 Aug 2018, 10:44
Baie swak aanlyn diens
Virseker hoe kry mens by julle ñ aanlyn kwotasie as daar by persoonlike besonderhede geen opsies uit gegooi word nie?? My verw nr is R8H401461.
Helpful (0)
Replies (5)0
Replies (5)Virseker's replyOfficial
05 Aug 2018, 10:51Hi, kan ons reel dat n konsultant jou s***el?
Groete,
Die Virseker Span
Virseker's reply05 Aug 2018, 10:51
Official
Hi, kan ons reel dat n konsultant jou s***el?
Groete,
Die Virseker Span
CB
Catheretha B's updateReviewer Update
05 Aug 2018, 11:04Asseblief
CB
Catheretha B's update05 Aug 2018, 11:04
Reviewer Update
Asseblief
Virseker's replyOfficial
10 Aug 2018, 10:13Ons bevestig dat die klagte afgehandel is.
Ons wens jou n wonderlike dag verder toe.
Groete,
Die Virseker Span.
Virseker's reply10 Aug 2018, 10:13
Official
Ons bevestig dat die klagte afgehandel is.
Ons wens jou n wonderlike dag verder toe.
Groete,
Die Virseker Span.
CB
Catheretha B's updateReviewer Update
16 Aug 2018, 05:17Baie dankie Virseker vir jul positiewe terugvoering. Baie vinnig is die moeilikheid opgelos en my versekering is reg. Sterkte vir jul hele span.
CB
Catheretha B's update16 Aug 2018, 05:17
Reviewer Update
Baie dankie Virseker vir jul positiewe terugvoering. Baie vinnig is die moeilikheid opgelos en my versekering is reg. Sterkte vir jul hele span.
Virseker's replyOfficial
16 Aug 2018, 08:25Ons waardeer jou terugvoer baie dankie.
Geniet die dag.
Groete,
Die Virseker Span.
Virseker's reply16 Aug 2018, 08:25
Official
Ons waardeer jou terugvoer baie dankie.
Geniet die dag.
Groete,
Die Virseker Span.
