AHa
Amanda Hattingh amanda.hattingh

1 reviews | Active since Jun 2022

14 Jun 2022, 12:03

Baie puik en vriende...

Baie puik en vriendelike diens ontvang.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply14 Jun 2022, 12:14
Official
Hi Me. Hattingh

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Lekker dag verder 

Vriendelike Groete
Die Virseker Span