DvSd
DJ van Schalkwyk danie.vanshalkwyk

1 reviews | Active since Mar 2024

31 Mar 2025, 14:36

Baie Professionele en flink diens

Baie Professionele en flink diens. Spreek die probleem area aan en maak nie allerhande draaie nie. Beveel Virseker ten stetkste aan.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply31 Mar 2025, 14:39
Official
 
Goeie Dag

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
 Ons waardeer dit baie 

Lekker dag verder! 


  Vriendelike Groete,
  Die Virseker Span.