FC
Francois C

1 reviews | Active since May 2015

09 Feb 2026, 16:01

Baie hulpvaardig, ek...

Baie hulpvaardig, ek het die goeie diens gekry wat ek verwag het.

0
Replies (2)
Virseker
Virseker's reply09 Feb 2026, 16:03
Official
Goeie dag   Francois, 

Ons is regtig bly dat ons vir u kon bystaan en dit is wonderlik om te weet dat u 'n positiewe ondervinding gehad het.

Vriendelike groete, 
Die Virseker span. 

Virseker
Virseker's reply09 Feb 2026, 16:04
Official
Goeie dag Mnr F Coetzee, 

 Ons waardeer u vriendelike woorde en die tyd wat u geneem het om hulle met ons te deel.  
Vriendelike groete
Die Virseker span