Dd
Duwané dbreytenbach

1 reviews | Active since Jun 2024

05 Jun 2024, 10:51

Baie help baie dankie moet se dit was nou die beste diens wat ek ooit ontvang het

Baie help baie dankie moet se dit was nou die beste diens wat ek ooit ontvang het. Wonderlike persoon

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply05 Jun 2024, 11:30
Official
 Goeie dag  Duwané.

 Kyk nou net! Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit is vir ons lekker om te hoor dat jy tevrede is met die diens wat jy by ons ontvang. Sal dit reg wees met jou as ons jou terugvoer in van ons bemarking gebruik? 

 Vriendelike groete, 
Die Virseker span