EE
Elaine E

1 reviews | Active since Jun 2026

02 Jun 2026, 09:40

Baie goeie, vinnige diens ontvang

Baie goeie, vinnige diens ontvang. Altyd lekker om in Afrikaans jou besigheid te doen

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply02 Jun 2026, 09:43
Official
Goeie dag Elaine,
 
Dankie, ons sal u terugvoer met die span deel, ons is seker hulle sal dit waardeer.
 
Vriendelike groete,
 
Die Virseker span