AO
Anton O

1 reviews | Active since Dec 2023

25 Mar 2026, 14:20

Baie Goeie en flinke...

Baie Goeie en flinke diens als is mooi verduidelik Sal hulle Altyd aan beveel

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply25 Mar 2026, 15:59
Official
Hi Anton,

Baie dankie vir u terugvoer! Ons is baie bly om te hoor dat u goeie en flinke diens ontvang het en dat alles mooi verduidelik is. Ons waardeer u aanbeveling opreg!

Vriendelike groete, 
Die Virseker span