MG
Maya G
1 reviews | Active since Jul 2023
21 May 2026, 16:10
Baie goeie diens van Luziano by Virseker ontvang met reelings vir versekering van my nuwe huis
Baie goeie diens van Luziano by Virseker ontvang met reelings vir versekering van my nuwe huis. Dankie Luziano en Virseker
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
21 May 2026, 16:14Goeie dag Maya,
Dankie dat u die tyd geneem het om ons diens te evalueer en ons is baie bly dat u 'n positiewe ondervinding gehad het.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Virseker's reply21 May 2026, 16:14
Official
Goeie dag Maya,
Dankie dat u die tyd geneem het om ons diens te evalueer en ons is baie bly dat u 'n positiewe ondervinding gehad het.
Vriendelike groete,
Die Virseker span