KP
Kobus P

1 reviews | Active since Dec 2025

26 May 2026, 18:17

Baie goeie diens onv...

Baie goeie diens onvang Janine de Bruin die konsultant was hoog proffesioneel Baie vriendelik vermy egter om elke keer mmm te se

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply26 May 2026, 18:24
Official
Goeie dag Kobus,

Ons is regtig bly dat ons vir u kon bystaan en dit is wonderlik om te weet dat u 'n positiewe ondervinding gehad het.

Vriendelike groete, 

Die Virseker span