MVDMu
Mnr. Van Der Merwe uiltjie
1 reviews | Active since Aug 2022
25 Aug 2022, 09:00
Baie goeie diens en ervaring gewees by
Baie vinnige diens die agente is vriendelik,behulpsaam en ken hulle produk was n aangename ervaring gewees
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
25 Aug 2022, 09:01Goeie dag Mnr Van Der Merwe ,
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply25 Aug 2022, 09:01
Official
Goeie dag Mnr Van Der Merwe ,