SW
Susan W

1 reviews | Active since Jul 2021

22 Nov 2024, 17:13

Baie goeie diens

Baie goeie diens. Baie behulpsaam. Dankie Christopher Joubert vir jou vriendelike diens.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply22 Nov 2024, 17:17
Official
Goeie dag Susan

Ons waardeer u positiewe terugvoer. Baie dankie

Vriendelike groete,
Die Virseker span