HP
Heinricht P

1 reviews | Active since May 2021

01 Sept 2022, 13:53

Baie goeie diens alt...

Baie goeie diens altyd op hoogte gehou oor die proses baie profisioneel in wat hulle doen en die beste van als dis in my taal

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply01 Sept 2022, 14:01
Official
Goeie dag  Heinricht,

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
 Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
 Lekker dag verder. 

 Vriendelike Groete,
 Die Virseker Span