PK
Petrie K

1 reviews | Active since Dec 2022

20 Apr 2023, 11:34

Baie goeie diens alt...

Baie goeie diens altyd vriendelik en bedien in my taal wat uiters skaars is in ons land, en hulle praat altyd mooi hard en duidelik, altyd lekker om hulle te kan bel vir diens, sal dalk net kan werk aan die aanlyn website se(ons bel jou) ek het al paar keer my details in gesit dan bel niemand terug nie, so moet ek dan op my lugteid elke keer lank praat, maar anders altyd goeie diens

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply20 Apr 2023, 11:37
Official
Goeie dag Petrie. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker-span